AC Milan | |||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | Associazione Calcio Milan (Sokkerklub Milan) | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Stigting | 16 Desember 1899 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Tuisveld | San Siro Stadium, Milaan | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 80.018 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Voorsitter | Paolo Scaroni | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Afrigter | Stefano Pioli | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Liga | Serie A | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|
AC Milan is 'n Italiaanse sokkerspan in die stad Milaan, wat in die Serie A (die hoogste Italiaanse sokkerliga) uitdraf. AC Milan is een van die bekendste sokkerspanne in die wêreld en het reeds verskeie titels en pryse gewen ( Champions League, sewe titels en agtien nasionale titels ). AC Milan deel sy tuisveld (die San Siro met 'n kapasiteit van 80 000 toeskouers) met hulle jarelange teenstander Internazionale ('n klub wat in 1908 van hulle afgestig is). Die derby tussen die spanne staan bekend as die Derby della Madonnina (na die beskermheilige van die stad Milaan).